Koos Du Plessis - Kinders van die wind
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
Capo: 2
Tuning: E A D G B E
[Intro]
C Csus4 C Csus4
C Csus4 C Csus4
[Verse]
Ek Cken 'n ou ou liedjie
Van Flewenswel en Cwee
Van lank vergane skepe Fin
In die C/Gkelders Gvan die CseeCsus4 C Csus4
[Verse]
Die Cwoorde is vergete
En tFog die deuntjie Cdraal
Soos vaag onthoude grepies Fuit
'n C/GBaie Gou verChaal
[Chorus]
Van Gswerwers sonder Crigting
Van Gsoekers wat nooit Cvind
En eindelik was almal Fmaar
Net kiC/Gnders vGan die wCind Csus4 C Csus4 C Csus4 C Csus4
[Verse]
GeCsigte, drome, name
Is Fdeur die wind verCwaai
En waarheen daardie woorde Fis
Sou C/Gnet 'n Gkind wou Craai
[Chorus]
Van Gswerwers sonder Crigting
Van Gsoekers wat nooit Cvind
En eindelik was almal Fmaar
Net C/Gkinders Gvan die Cwind