Koos Du Plessis - Kinders van die wind
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
Official web site of this artist: http://www.koosduplessis.co.za/
GEk ken 'n ou, ou Emliedjie
CVan lewensEmwel en Dwee.
GVan lank vergane Emskepe Cin
Ddie kelders van die Gsee.
(as above)
Die woorde is vergete
en tog die deuntjie draal.
Soos vaag onthoude grepies uit
'n baie ou verhaal.
(chorus)
CVan swerwers, sonder D7rigting.
DVan soekers wat nooit Gvind.
GEn eindelik was Emalmal Cmaar
Dnet kinders van die Gwind.
Gesigte, drome, name.
Is deur die wind verwaai.
En waarheen al die woorde is
Sou net 'n kind kon raai.
(chorus)
Swerwers, sonder rigting.
Soekers wat nooit vind.
En eindelik was almal maar
Kinders van die wind.
[ First ever tab/chord thing, so be kind. This is a great, well-known Afrikaans song
has been translated into dozens of languages. ]