Koos Du Plessis - Kinders van die wind
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
Official web site of this artist: http://www.koosduplessis.co.za/
FEk ken 'n ou, ou Amliedjie
FVan lewensAmwel en Gwee.
FVan lank vergane Amskepe Fin
Gdie kelders van die Fsee.
(as above)
Die woorde is vergete
en tog die deuntjie draal.
Soos vaag onthoude grepies uit
'n baie ou verhaal.
(chorus)
FVan swerwers, sonder G7rigting.
GVan soekers wat nooit Fvind.
FEn eindelik was Amalmal Fmaar
Gnet kinders van die Fwind.
Gesigte, drome, name.
Is deur die wind verwaai.
En waarheen al die woorde is
Sou net 'n kind kon raai.
(chorus)
Swerwers, sonder rigting.
Soekers wat nooit vind.
En eindelik was almal maar
Kinders van die wind.
[ First ever tab/chord thing, so be kind. This is a great, well-known Afrikaans song
has been translated into dozens of languages. ]