Autoscroll
1 Column 
Text size
Transpose 0
Tuning: E A D G B E
Hierdie tab is gebasseer op die studio weergawe: https://www.youtube.com/watch?v=hghDRwLJi_Q [Inleiding] G Am G (slightly muted) e|-----------------------|----------------------|-----------------------|----------------------| B|---------0-----0-------|--------0-----0-------|-------0-1-----1-0-----|--------0-----0-------| G|-----0-2-----0---2-0---|----0-2-----0---2-0---|-----2-------2-----2---|----0-2-----0---2-0---| D|---0-------0---------0-|--0-------0---------0-|---2-------2---------2-|--0-------0---------0-| A|-----------------------|----------------------|-0---------------------|----------------------| E|--3--------------------|-3--------------------|-----------------------|-3--------------------| [Vers 1]
GDie eerste keer toe ek my kry Stap jy woordeloos deur my veAmrby Jou ysblou oë kyk Gregdeur my
[Vers 2]
GDie eerste keer toe ek jou sien Weet ek ons is aanmekaar gebAmind Tussen lyne sal jy my Gvind
[Koor]
FWanneer die oCseane rGus kry FWanneer die sCtorms weer gaan Glê Dan sleep die wFinde oor die wCater Jou Gasem sag En later, Flater CHoor ek weer jou nGaam En later, Flater CWeet ek jy versGtaan
[Vers 3]
GMet 'n hart van staal het ek jou kom haal Jare later voltooi dit ons veAmrhaal Ons praat mekaar se tGaal
[Vers 4]
GElke uur wat ons verspeel Lê die tyd en wag dat ons dit dAmeel Die sirkel wat ons dit hGeel
[Koor]
FWanneer die oCseane rGus kry FWanneer die sCtorms weer gaan GGDan sleep die wiFnde oor die wCater Jou Gasem sag En later, Flater CHoor ek weer jou nGaam En later, Flater CWeet ek jy versGtaan
[Brug]
D Sy rCoep na Gmy Die engel wys waar ek haar sal kDry Sy vCra na Gmy In 'n droom waar ek haar kCry Hoor ek my Dnaam in haar geGbed C My naam weerklDink in haar gebGed
[Instrumental] F---C---G---G---F---C---G [Vers 5]
GIn stilte sal ek jou vashou Sonder ophou, totdat jy onthAmou Hoeveel ek van jou hGou
[Koor]
FWanneer die oCseane rGus kry FWanneer die sCtorms weer gaan GGDan sleep die wiFnde oor die wCater Jou Gasem sag En later, Flater CHoor ek weer jou nGaam En later, Flater CWeet ek jy versGtaan
[Instrumental] F---C---G---G---F---C---G [Koor end]
En later, lFater HCoor ek weer jou nGaam En later, Flater HoCor ek weer jou nGaam En Fl-a-t-e-r HoCor ek weer jou nGaam
(Woorde & Musiek - Theuns Jordaan) ************************************