Autoscroll
1 Column 
Text size
Transpose 0
C Am G Vers 1
GDie eerste keer toe ek my kry Stap jy woordeloos deur my verAmby Jou ysblou oë kGyk regdeur my
Vers 2
GDie eerste keer toe ek jou sien Weet ek ons is aanmekaar gebAmind Tussen lyne sal jy my Gvind
Koor:
CWanneer die oseane rus kDry CWanneer die storms weer gaan GGDan sleep die wiFnde oor die wateCr Jou Dasem sag En later, Clater Hoor ek weer jou Gnaam En later, Clater Weet ek jyD verstaan
Vers 3
CMet 'n hart van staal het ek jou kom haal Jare later voltooi dit ons veGrhaal Ons praat mekaar se tCaal
Vers 4
CElke uur wat ons verspeel Lê die tyd en wag dat ons dit Gdeel Die sirkel wat ons dit hCeel
Koor: Brug:
DSy roep na my Die Cengel wys waar ek haar sal Dkry DSy vra na my CIn 'n droom waar ek haarD kry Hoor ek my Cnaam in haar Dgebed My naam weeCrklink in haar Ggebed
Vers 5
GIn stilte sal ek jou vashou Sonder ophou, totdat jy onthAmou Hoeveel ek van jou hGou
Koor:
DEn later, Clater Hoor ek weer jou Gnaam En later, Clater Hoor ek weer jou Gnaam En Cl-a-t-e-r Hoor ek weer jou Gnaam
Woorde & Musiek - Theuns Jordaan