Autoscroll
1 Column 
Text size
Transpose 0
Valerie - Koos Kombuis
CValerie vanF Rondebosch Met die Clag en stem soos groenteCsop Sy maaCk vir my sulke lekker kosF Koffie eCn toast met peanutbotter Cop CSy's in 'n woonsFtel bo die Main Road CKarre ry Cheelnag verby CMaar VaFlerie, sy kom van Goodwood CDis hoekom sy Cso lekker vry
KOOR:
CValerie, my Fhart is nat Waar Cjy verbygeskuur hCet Maar CValerie, kind, weeFt jy wat Ek wonder nou Cnog wat gebeur Chet
Sy't grootgeword in Van's Cafe Sy wys my al haar foto's Die mense dag sy's 'n take-away Agter die till vandat sy so groot is Haar voete is plat soos die Cape Flats Haar gesig is 'n Renoir-skildery Ja, ek het Valerie so lief My Valerie van Van's Cafe