Autoscroll
1 Column 
Text size
Transpose 0
Valerie - Koos Kombuis
DValerie vanC Rondebosch Met die Glag en stem soos groenteDsop Sy maaDk vir my sulke lekker kosC Koffie eGn toast met peanutbotter Dop DSy's in 'n woonsCtel bo die Main Road GKarre ry Dheelnag verby DMaar VaClerie, sy kom van Goodwood GDis hoekom sy Dso lekker vry
KOOR:
DValerie, my Chart is nat Waar Gjy verbygeskuur hDet Maar DValerie, kind, weeCt jy wat Ek wonder nou Gnog wat gebeur Dhet
Sy't grootgeword in Van's Cafe Sy wys my al haar foto's Die mense dag sy's 'n take-away Agter die till vandat sy so groot is Haar voete is plat soos die Cape Flats Haar gesig is 'n Renoir-skildery Ja, ek het Valerie so lief My Valerie van Van's Cafe