Koos Kombuis - Paranoia in parow noord
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
Paranoia in Parow-Noord
Chords used : C xx0232
F x02220
F 320022
CHoe kan eFk dit verwoord
Ja, die lCewe gaan nog voorFt
Ek lees Cmy koerant en drink my gin
Bel LaurFa by die holiday Inn
Maar syC help met 'n gesinsmooFrd
CSy help uit met 'nF gesinsmoord
Voor die TV drink ek bier
Ek wil 'n pyp maak maar my vrou is hier
Die somerweer is drukkend
Die Tumble-draaier weer stukkend
Hoe kan 'n mens so die world cup vier
Hoe kan 'n mens die world cup vier
Chorus
CDis paraFnoia in Parow-Noord
FEn allesF gaan normaal nCet soos dir hoort
CEk is 'n doos van belville-Oos
FJannie moer sy CSannie blou
FMa s�C;: " Kind, ek foeter jou "
FGedra jou nou, Chou op met skrou
FBly still, ons Ckyk dir heruitsending van die Cosby Show
FFok voort in PaCrow-Noord
Ben om die hoek is kwaad
Want sy ex-vrou l� alweer op straat
Daar's geen teken van sy " E-type "
Sy's weg met alles tot die hosepipe
En vergas haar self met die advokaat
Sy vergas haar self met die advokaat
Slower verse
Ek droom nou van my NBS-teller
Ek is gebuig soos Uri Geller
Die swembad is vol chloor
Maar die tuinboy l� vermoor
Ek het my vinger nog op die sneller
Ek het my vinger nog op die sneller
Repear Chorus
Ek weet ek is verslaaf aan drank
Ek is oortrokke by die bank
My dogter is 'n boerepunk
My dankie tog vir my drie en 'n half meter lank
FFok voFort, Fok voort
Ek maak my kar met BP vol
Ek rook nie meer tuis gegrooide zol
Maar ek kam my hare soos James Small
Maar dankie to die nuwe Suid-Afrika is tog soms 'n vet jol
Fok Voort, Fok Voort
In Parow-Noord