Koos Kombuis - Paranoia in parow noord
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
Paranoia in Parow-Noord
Chords used : D xx0232
A x02220
G 320022
DHoe kan eGk dit verwoord
Ja, die lDewe gaan nog voorGt
Ek lees Dmy koerant en drink my gin
Bel LaurAa by die holiday Inn
Maar syD help met 'n gesinsmooGrd
DSy help uit met 'nG gesinsmoord
Voor die TV drink ek bier
Ek wil 'n pyp maak maar my vrou is hier
Die somerweer is drukkend
Die Tumble-draaier weer stukkend
Hoe kan 'n mens so die world cup vier
Hoe kan 'n mens die world cup vier
Chorus
DDis paraAnoia in Parow-Noord
GEn allesA gaan normaal nDet soos dir hoort
DEk is 'n doos van belville-Oos
GJannie moer sy DSannie blou
GMa s�D;: " Kind, ek foeter jou "
GGedra jou nou, Dhou op met skrou
GBly still, ons Dkyk dir heruitsending van die Cosby Show
AFok voort in PaDrow-Noord
Ben om die hoek is kwaad
Want sy ex-vrou l� alweer op straat
Daar's geen teken van sy " E-type "
Sy's weg met alles tot die hosepipe
En vergas haar self met die advokaat
Sy vergas haar self met die advokaat
Slower verse
Ek droom nou van my NBS-teller
Ek is gebuig soos Uri Geller
Die swembad is vol chloor
Maar die tuinboy l� vermoor
Ek het my vinger nog op die sneller
Ek het my vinger nog op die sneller
Repear Chorus
Ek weet ek is verslaaf aan drank
Ek is oortrokke by die bank
My dogter is 'n boerepunk
My dankie tog vir my drie en 'n half meter lank
GFok voGort, Fok voort
Ek maak my kar met BP vol
Ek rook nie meer tuis gegrooide zol
Maar ek kam my hare soos James Small
Maar dankie to die nuwe Suid-Afrika is tog soms 'n vet jol
Fok Voort, Fok Voort
In Parow-Noord