Autoscroll
1 Column 
Text size
Transpose 0
LALIE - KOOS KOMBUIS --------------------
AmLalie, jyt vir my gese, so Glank soos die lepel in die Ampapbord le, SoGlank soos Ouma nog Amkleinkinders wil he, sal Gjy my by jou laat Amle AmMaar Lalie, nous dit donker maan, en Gdaars goed wat Amek nie kan verstaan, Wat Gnou gebeur het, Amwas mos nooit ons plan, GLalie, jy Amweet jy erf my van
AmLalie, amper is nie stamper, Gen wie dra Amnou jou yellow jumper, GDaars n nuwe Amsticker op jou bumper, Gdaars n ander Amou wat jou nou pamper, pamper AmLange nagtes jy al fort, lGange Amdae wat weke word GOns pap begin al Amkoud word innie bord, GLalie, Amlife is gans te short
AmEk sien jou Sondags oppie stoep, en ek Gsweer jy Amhoor die dorpseuns roep GLalie, AmLalie kom tog terug, Gtrue love Amdruk deur soos n poep, poep, poep
La la la la la
AmJou boyfriend dra jou rose aan, maar Groos blare sal Amgou vergaan En Gstadsgedruis mos Amstraks verslaan, so Gseker soos ie lepel innie Ampapbord staan AmLalie, kom terug na die veld toe, Gstuur hom Amterug na die land van geld toe, GEk was van Amhoeka af jou held, toe, GLalie, Amstuur hom na sy hel toe
AmLalie, jyt vir my gese, so Glank soos die lepel in die Ampapbord le, So Glank soos Ouma nog Amkleinkinders wil he, sal Gjy my by jou laat Amle