Koos Kombuis - Lalie
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
LALIE - KOOS KOMBUIS
--------------------
EmLalie, jyt vir my gese, so Dlank soos die lepel in die Empapbord le,
SoDlank soos Ouma nog Emkleinkinders wil he, sal Djy my by jou laat Emle
EmMaar Lalie, nous dit donker maan, en Ddaars goed wat Emek nie kan verstaan,
Wat Dnou gebeur het, Emwas mos nooit ons plan, DLalie, jy Emweet jy erf my van
EmLalie, amper is nie stamper, Den wie dra Emnou jou yellow jumper,
DDaars n nuwe Emsticker op jou bumper, Ddaars n ander Emou wat jou nou pamper, pamper
EmLange nagtes jy al fort, lDange Emdae wat weke word
DOns pap begin al Emkoud word innie bord, DLalie, Emlife is gans te short
EmEk sien jou Sondags oppie stoep, en ek Dsweer jy Emhoor die dorpseuns roep
DLalie, EmLalie kom tog terug, Dtrue love Emdruk deur soos n poep, poep, poep
La la la la la
EmJou boyfriend dra jou rose aan, maar Droos blare sal Emgou vergaan
En Dstadsgedruis mos Emstraks verslaan, so Dseker soos ie lepel innie Empapbord staan
EmLalie, kom terug na die veld toe, Dstuur hom Emterug na die land van geld toe,
DEk was van Emhoeka af jou held, toe, DLalie, Emstuur hom na sy hel toe
EmLalie, jyt vir my gese, so Dlank soos die lepel in die Empapbord le,
So Dlank soos Ouma nog Emkleinkinders wil he, sal Djy my by jou laat Emle