Autoscroll
1 Column 
Text size
Transpose 0
Koos Kombuis & Valiant Swart - Jaar In Die Son ----------------------------------------------
Ek sCoek net een wFolklose wCinter Ek soek net een wFindstil seisCoen Geen sFopnat en snerpende kCoue Gee my 'n jGaar in die sCon
Ek kom 'n lCang pad uit die stFrate van HCillbrow Ek het die sypaadjies van SFunnyside verlCaat Die kommFunes en die crash pads en die cCouches Van mense wat nGou nog oor my prCaat
Dit was 'n moeisame tog deur Namibiƫ Toe ons besteel is in elke hotel En die Weskus en die Ooskus en die Vrystaat Toe ek moes bedel om jou net te kon bel Ek soek net een wolklose winter Ek soek net een windstil seisoen Geen sopnat en snerpende koue Gee my 'n jaar in die son Ek het gehuil op die skouers van vreemdelinge Ek het gelag in die gesig van gevaar Gebewe in die ysige wastelands En gesweet vir my nuwe kitaar Al staan ek in die bar op 'n reƫndag Al rook ek op jou flat se balkon Sal jy omgee vir my voorspoed en my vryheid Sal jy opkom vir my jaar in die son Ek soek net een wolklose winter Ek soek net een windstil seisoen Geen sopnat en snerpende koue Gee my 'n jaar in die son Gee my 'n jaar in die son Gun my 'n jaar in die son