Koos Kombuis - Jaar in die son
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
Koos Kombuis & Valiant Swart - Jaar In Die Son
----------------------------------------------
Ek sDoek net een wGolklose wDinter
Ek soek net een wGindstil seisDoen
Geen sGopnat en snerpende kDoue
Gee my 'n jAaar in die sDon
Ek kom 'n lDang pad uit die stGrate van HDillbrow
Ek het die sypaadjies van SGunnyside verlDaat
Die kommGunes en die crash pads en die cDouches
Van mense wat nAou nog oor my prDaat
Dit was 'n moeisame tog deur Namibiƫ
Toe ons besteel is in elke hotel
En die Weskus en die Ooskus en die Vrystaat
Toe ek moes bedel om jou net te kon bel
Ek soek net een wolklose winter
Ek soek net een windstil seisoen
Geen sopnat en snerpende koue
Gee my 'n jaar in die son
Ek het gehuil op die skouers van vreemdelinge
Ek het gelag in die gesig van gevaar
Gebewe in die ysige wastelands
En gesweet vir my nuwe kitaar
Al staan ek in die bar op 'n reƫndag
Al rook ek op jou flat se balkon
Sal jy omgee vir my voorspoed en my vryheid
Sal jy opkom vir my jaar in die son
Ek soek net een wolklose winter
Ek soek net een windstil seisoen
Geen sopnat en snerpende koue
Gee my 'n jaar in die son
Gee my 'n jaar in die son
Gun my 'n jaar in die son