Autoscroll
1 Column 
Text size
Transpose 0
Capo: 1
Sprokie vir `n stadskind - Koos du Plessis ------------------------------------------ (original key is Bb) - Capo 1
AAs die reen van stof en roet verDby is Aen die Erook vAerdwyn E ASal daar in die sterrelose Dhemel `n Aneon Eboog Averskyn A7
DEn kyk maar goed want Aas jy hom vind verEtel ek vir jou `n Asprokie my A7kind van `n Dskatkis met ou Aketting gebind Daan die D7neon Eboog se E7punt
AVolg hom elke nag oor swart Driviere, oor Akranse Evan Abeton E AAs jy aanhou stap tien duisend Dure Asal jy Edalk daar Akom A7
DMaar hier moet jy jou Animmer laat bind want Eso lui die ou, ou Asprokie my A7kind as Djy geluk en Avrede wil vind Dsoek die D7neon Eboog se E7punt
AVolg hom elke nag oor swart Driviere, Akyk nie Eeen maal Aom E ADalk vind jy die land van blou Dsaffiere en Adalk `n Ebrokkie Ason