Koos Du Plessis - Sprokie vir n stadskind
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
Sprokie vir `n stadskind - Koos du Plessis
------------------------------------------
(original key is Bb)
DAs die reen van stof en roet verGby is Den die Arook A7verDdwyn
DSal daar in die sterrelose Ghemel `n Dneon Aboog A7versDkyn
GEn kyk maar goed want Das jy hom vind
verAtel ek vir jou `n Dsprokie my kind
van `n Gskatkis met ou Dketting gebind
Eaan die neon Aboog A7se Apunt
DVolg hom elke nag oor swart riGviere, oor Dkranse Avan A7betDon
DAs jy aanhou stap tien duisend uGre sal Djy dalk AdaarA7 koDm
GMaar hier moet jy jou nDimmer laat bind
wanAt so lui die ou, ouD sprokie my kind
as jy gGeluk en vrede wDil vind
Esoek die neon Aboog A7se Apunt
DVolg hom elke nag oor swart riviGere, kDyk nie Aeen mA7aal Dom
DDalk vind jy die land van blou sGaffiere en Ddalk `n AbrokkA7ie Dson