Koos Du Plessis - Kouevuur
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
Tuning: E A D G B E
Kouevuur - Koos du Plessis
Simple picking pattern for chords used:
A
e|----------------------------|
B|-----2-----------2----------|
G|-----------2-----------2----|
D|--------2-----------2-------|
A|--0-----------0-------------|
E|----------------------------|
E
e|----------------------------|
B|-----0-----------0----------|
G|-----------1-----------1----|
D|--------2-----------2-------|
A|--2-----------2-------------|
E|----------------------------|
D
e|-----2-----------2----------|
B|-----------3-----------3----|
G|--------2-----------2-------|
D|--0-----------0-------------|
A|----------------------------|
E|----------------------------|
[Intro]
| A | % | % |
[Verse 1]
ADie kole gloei soos vroeër aande
maar die vuur is in my Ekop
en 'n ysige wind skroei my hande
E7vas om die beker met Adop
die ryp is 'n vlam om my A7voete
maar die Dkoue brand in my Abors
en ek Edrink en ek dink aan die soeter
wyn teen die groter Adors
met 'n koue hart tot die môre-uur
drink ek teen die A7vuur in my Dkop
en ek voel die koue, ek Avoel die vuur
Evreet my stuk-stuk Aop
Evreet my stuk-stuk Aop
[Verse 2]
ADaar's te veel met die wêreld gefoeter
daar's te veel met die mense Egemors
en ek drink en ek dink aan die soeter
E7wyn teen die groter Adors
met 'n koue hart tot die môre-uur
A7drink ek teen die vuur in my Dkop
en ek voel die koue, Aek voel die vuur
Evreet my stuk-stuk Aop
[Verse 3]
AEn die helde na al die geploeter
lê diep in die aarde se Ekors
en ek drink en ek dink aan die soeter
wE7yn teen die groter Adors
met 'n koue hart tot die môre-uur
drink ek teen die A7vuur in my Dkop
en ek voel die koue, ek Avoel die vuur
[Outro]
EVreet my stuk-stuk Aop
Evreet my stuk-stuk Aop