Koos Du Plessis - Kouevuur
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
Kouevuur - Koos du Plessis
--------------------------
(A)
Adie kole gloei soos vroeër aande
maar die vuur is in my E7kop
en ‘n ysige wind skroei my hande
vas om die beker met Adop
die ryp is ‘n vlam om my voete
maar die Dkoue brand in my Abors
en ek E7drink en ek dink aan die soeter
wyn teen die groter Adors
met ‘n koue hart tot die môre-uur
drink ek teen die vuur in my Dkop
en ek voel die koue, Aek voel die vuur
E7vreet my stuk-stuk Aop
daar’s te veel met die wêreld gefoeter
daar’s te veel met die mensE7e gemors
en ek E7drink en ek dink aan die soeter
wyn teen die groter Adors
met ‘n koue hart tot die môre-uur
drink ek teen die vuur in my Dkop
en ek voel die koue, Aek voel die vuur
E7vreet my stuk-stuk Aop
en die helde na al die geploeter
lê diep in die aarde se kors
en ek E7drink en ek dink aan die soeter
wyn teen die groter Adors
met ‘n koue hart tot die môre-uur
drink ek teen die vuur in my Dkop
en ek voel die koue, Aek voel die vuur
E7vreet my stuk-stuk Aop
E7vreet my stuk-stuk Aop