Autoscroll
1 Column 
Text size
Transpose 0
Tuning: E A D G B E
Koos Du Plessis - As Jy My Kon Volg [Vers 1]
As Cjy my kon volg op die G7vleuels van die Cwind Na wêrelde oorkant die G7maan sou Dmjy my G7spoor in die Cmelkweg Amvind My D7tent tussen die sterre sien G7staan
Want Cek is nog jonk en die G7wêreld is Coud Sy skadu val ver deur die G7ruim Neem Dmnou my G7hand want die Cnag word Amkoud en D7waarom sal ons nog verG7suim?
[Vers 2]
As Cjy my kon liefhê tot G7alles verCgaan
En nooit, ooit
die skeiding sou G7vrees Sou Dmons die G7lewe kon Cleer verAmstaan 'n D7Oomblik gelukkig kon G7wees
Want Cons is nog jonk en die G7wereld is Coud en voor ons het almal geG7faal neem Dmnou my G7hand want die Cnag word Amkoud... dis G7nou dalk die heel laaste Cmaal