Autoscroll
1 Column 
Text size
Transpose 0
These chords match the song melody as it is performed by Johannes Kerkorrel.
as Cjy my kon volg op die G7vleuels van die Cwind na werelde oorkant die G7maan sou Dmjy my G7spoor in die Cmelkweg Amvind my D7tent tussen die sterre sien G7staan want Cek is nog jonk en die G7wereld is Coud sy skadu val ver deur die G7ruim neem Dmnou my G7hand want die Cnag word Amkoud en D7waarom sal ons nog verG7suim?
as Cjy my kon liefhe tot G7alles verCgaan
en nooit, ooit
die skeiding sou G7vrees sou Dmons die G7lewe kon Cleer verAmstaan 'n D7oomblik gelukkig kon G7wees want Cons is nog jonk en die G7wereld is Coud en voor ons het almal geG7faal neem Dmnou my G7hand want die Cnag word Amkoud... dis G7nou dalk die heel laaste Cmaal