Autoscroll
1 Column 
Text size
Transpose 0
Capo: 1 Tuning: E A D G B E
0
[Verse 1]
DHey Willemiena kan jou voete dans DEk onthou nog toe jy met engele kon praBmat, lGaat in die Daand DHey Willemiena is jou wereld blou DEk onthou nog hoe ek alles kon blameer op joBmu, Gmy grootste fDout.
[Chorus]
GEk onthou nog hoe jy die komberse steel op ‘n wintersnag ja dit was te veel vir Dmy, vir my. GMet jou koue voete langs my warm lyf ons kon die huis se mure teen die dak uitdryf, net Djy, dis net jy. Maar kBmoue voGete maak warm lDiefde MeBmt jou koue lGyfie hier langs Dmy.
[Verse 2]
DHey willemiena hoor jy soek nou werk Jy verkoop koeksisters by die kerk,Bm ek weet, Gdis die Dmoeite werd. DSe my willemiena dink jy ons sou werk Of is jou wil net te stBmerk vir Gmy, ons kon Dstry.
[Chorus]
GEk onthou nog hoe jy die komberse steel op ‘n wintersnag ja dit was te veel vir Dmy, vir my. GMet jou koue voete langs my warm lyf ons kon die huis se mure teen die dak uitdryf, net Djy, dis net jy. Maar kBmoue vGoete maak warm Dliefde Met jou kBmoue lyGfie hier langs Dmy. Ja Bmkoue hanGde kweek warm lDiefde Met jou Bmkoue lGyfie hier langs mDy. Maar kBmoue voGete maak warm liDefde Met jou kBmoue lyGfie hier langs Dmy.