Bok van Blerk - Koue voete en warm liefde
chordsver. 1
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
Capo: 1
Tuning: E A D G B E
[Verse 1]
DHey Willemiena kan jou voete dans
DEk onthou nog toe jy met engele kon praBmat, lGaat in die Daand
DHey Willemiena is jou wereld blou
DEk onthou nog hoe ek alles kon blameer op joBmu, Gmy grootste fDout.
[Chorus]
GEk onthou nog hoe jy die komberse steel
op ‘n wintersnag ja dit was te veel vir Dmy, vir my.
GMet jou koue voete langs my warm lyf
ons kon die huis se mure teen die dak uitdryf, net Djy, dis net jy.
Maar kBmoue voGete maak warm lDiefde
MeBmt jou koue lGyfie hier langs Dmy.
[Verse 2]
DHey willemiena hoor jy soek nou werk
Jy verkoop koeksisters by die kerk,Bm ek weet, Gdis die Dmoeite werd.
DSe my willemiena dink jy ons sou werk
Of is jou wil net te stBmerk vir Gmy, ons kon Dstry.
[Chorus]
GEk onthou nog hoe jy die komberse steel
op ‘n wintersnag ja dit was te veel vir Dmy, vir my.
GMet jou koue voete langs my warm lyf
ons kon die huis se mure teen die dak uitdryf, net Djy, dis net jy.
Maar kBmoue vGoete maak warm Dliefde
Met jou kBmoue lyGfie hier langs Dmy.
Ja Bmkoue hanGde kweek warm lDiefde
Met jou Bmkoue lGyfie hier langs mDy.
Maar kBmoue voGete maak warm liDefde
Met jou kBmoue lyGfie hier langs Dmy.