Theuns Jordaan - Vreemde stad
chordsver. 1
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
Inleiding: G D C G
DGonker word die lDug se blou
Ek sit hier in my fGlat alleen
Die lug is vars, die rDeën is stil
Die aand se woel het sGkaars begin
GEk's vreemdeling in VDreemde stad
Niks branders oorkant hGierdie pad
My deur staan heeldag wDawyd oop
Maar nog net sCtilte het hDier ingelGoop
GJou trane oor die tCelefoon D
Ek weet dis my verdGiende loon
My grootste fout, ek wCord ook oud
Het jou laat Dagterbly om te wGag vir my
As alles om jou wegraak
En die wêreld jou maar min traak
As die mure om jou begin kraak
Die gemmerbrandewyn min raak
Tussen stegies en geboue
In Burnettstraat se oggendkoue
Word die wedloop tot stop gedwing
Dan kom die stilte wat jou huis toe wil bring
Woorde & musiek - Theuns Jordaan