Theuns Jordaan - Skielik is jy vry
chordsver. 1
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
DAs niemand van jou Ahoor nie
As niemand van jou Dweet nie
Kan jy tog niks Gverloor nie
AKan niemand jou Dvergeet nie
As niemand jou Abemin nie
As niemand jou woord Draak nie
Kan niemand trou Gversin nie
AKan niemand jou Dversaak nie
KOOR
ADis tog so Geenvoudig
Dis jy aaleenlik Djy
En die groter Asorge
Gaan vanself Dverby
Niks om te Gverhaal nie
Net die vrede Dbly
Niks om te Abetaal nie
En skielik is jy Dvry
DAs niemand op jou Aleun nie
En niks van niemand vra Dnie
Hoef niemand jou te steun nGie
Hoef niemand jou te dra Dnie
KOOR x3