Theuns Jordaan - Op die pad na nooitgedacht
chordsver. 1
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
Tuning: E A D G B E
[Verse]
GOp 'n donker aand diep in DJuliemaand
op die Cpad na NooitgedGacht
waar drie Crotse staan teen die Gsekelmaan
het ek Alank gewag die Dnag.
Want 'n Gskurk vanouds het 'n Dsak vol goud
daar Cbegrawe langs die pGad
en elke Cdonker aand met die Gsekelmaan
kom hy Aterug en soek sy Dskat.
In die Gverte Dhoor ek vier Ghoewe
soos 'n hartpols Ddiep in die Gnag.
Dis of die duiwel hom jaag
want die Cmaan sit al laag
op die pGad na DNooitgeGdacht.
Dis of die dDuiwel hom jaag
want die Cmaan sit al laag
op die pGad na DNooitgeGdacht.
By die Gspookklippe naby DNooitgedacht
so't die Cmense my Gvertel
kDan geen Cman dit waag oGp 'n donker nag
hy Abegeef hom in die Dhel.
Maar ek het Gvas gestaan en Dgese ek gaan
Man Calleen een donker Gnag.
Ek het Cmyself gestaal en my Gperd laat haal
Dmaar ek het sAo iets nooit Dverwag.
Want die Gvuurvonke sDpat uit syG hoewe
Den tien Gvlamtonge sDpeel in die Gnag
Den die Gruiter le plat
want sy Cperd ken die pad
na die Gskat van DNooitgeGdacht.
Ek het te veel gesien en ek Ddog miskien
is die Cbeste plek die Ghuis.
Want ek Cken gevaar maar ek Gtrap onklaar
Den ek wAens ek was al Dtuis.
Maar die Ghuis is ver en die Dmorester
hang Cspookagtig oor die Gveld.
DDis geen Cplek vir my ek wil Gliewer ry
gee die Akerel maar sy Dgeld.
DMaar die Ghoefslae Ddreun in my Gore
Den 'n Gskim skiet Dstil uit sy Gsaal
en die vuurvonke spat soos hy Cgrou langs die pad
want hy Gkom om sy Dskatte te Ghaal.
DMaar die Gburgers Dgun hom geen Grus nie
soos 'n veldbrand Dkom hulle Gaan.
DEn die GMauservuur dreun en Clooddruppels reen
en ek Gdog die Deinde breek Gaan.
DMaar twee Gkole gDloei in sy Goe
Dmet een Ghaal is hy Dweer in die Gsaal
Den sy Gperd ploeg die lug in sy Cylingse vlug
Gwant hy weet die Ddood kom hom Ghaal.
Op 'n donker aand diep in DJuliemaand
op die Cpad na NooitGgedacht
Dwaar drie Crotse staan teen die Gsekelmaan
het ek Alank bly le die Dnag.
En ek Gweet gDeeneen sal myG glo nie.
DDit klink Galles so Dgek in die Gdag...
DMaar wees Gelkeen wat lag
eenmaal Cdaar in die nag
op die Gpad na DNooitgedGacht.