Autoscroll
1 Column 
Text size
Transpose 0
Tuning: E A D G B E
Theuns Jordaan - Hillbrow intro C G F C G C
C'n ou man sGit by die Fstraat kafee en Ckyk al die mense lFoop heen en weGer Fboemelaars raas by die Cwimpy bar en FFontana is oop, tot lCaat in die aand Fkaalvoet kinders in die sCtraat Fwys parkeerplek Caan en Fhou dan die hand en Chou dan die hand en Fhou oCop die Ghand, ja
Koortjie:
en Cgee Ggee Cgee, Cgee Ggee Amgee Fjou sente jou drome jou Cklere vol gate Fgee jou Ghart vir Chillbrow ja Fgee jou Ghart vir Chillbrow
In Quartz Straat hoor ek ‘n meisie my roep, Daar’s ‘n Hare Krishna wat vra wat ek soek En ken ek vir Jesus? Vra ‘n man op die stoep, Tussen Hillbrow records en Estoril Books En dis lank na twaalfuur, En die Hillbrow toring stuur Sy seine in die nag, sy sein in die nag, Sy sein vir die junkies wat wag, o Koortjie: En gee, gee, gee. Gee, gee, gee Jou sente, jou drome, jou toekoms vol gate, Gee jou hart vir Hillbrow, Ja, gee jou hart vir Hillbrow
En die liFgte gaan aan in die CChelsea Hotel, En steFmme en musiek klink in eClke woonstel. Ons sFit in die son, drink wCyn, Ons suFrvive met ‘n helse lot pCyn in hierdie land, ja Kom ons driFnk op die een wat sy drCome oorleef, Op die eFen wat kCry wat hy vGra, ja
Koortjie: En gee, gee, gee. Gee, gee, gee Jou sente jou drome, jou toekoms vol gate, Gee jou hart vir Hillbrow Ja, gee jou hart vir Hillbrow, Komaan, gee jou hart vir Hillbrow