Theuns Jordaan - Halala afrika
chordsver. 1
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
Halala Afrika - Johannes Kerkorrel
Intro C (vir 2 mates)
Toe die Cwereld hier nog jFonk was, en die Chorison wyd en oGop, was dit sCtil hier in die Fhalfrond,
Csuid van die ewGenaar. In dieC skemer as die Fson sak, en die Cbeeste huis toe Gloop, klink die
Croepstem van die vFroue, oor die hCeuwels vGan die Cland.
Koor:
Ha la Fla, ha la Cla, ewig Gis ons afriCka (*2)
Vers 2
Toe kom die skepe uit die weste, wit seile oor die see, om te vra vir kos en water, en te bly vir
soveel meer. En die land wat heeltyd oop was, ja die land het ons verruil, vir die ghettos van die
stede, is ons koper draad gegee.
Koor
Nou het jy net die res van die woorde nodig en dan is die kaap hollands
Ek hoop jy geniet die liedjie soveel as wat ek dit geniet, doen dit vir Johannes
Kerkorrel, hy lewe aan in ons harte en gedagtes. TAB gedoen deur my broer
Uys Fourie, ook 'n ex-bewoner van Welkom, Vrystaat.