Storm - Liefde
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
Intro G
Vers1
FMoet dinge nou so wees
Alles waarvoor ek sou vrees
Regte besluite is wat ek moet mGaak
FJy weet goed dat ons moet prGaat.
Brug1
FEk weet nie wat om te sê
Kom luister na my sGong
is al wat ek wil hê
Chorus
FLiefde is bedoel vir mense wat verief is
GIs jy seker dat ons vir mekaar bFedoel is
FKyk net na al die visse in die see
GErens is daar een wat vir jou meer kan gFee
Jy sal iemand beter kry as Gek.
Vers 2
FOns het op ‘n tyd gevoelens gehaad
GUre en ure saam
FNie genoeg om ons liefde te laat gGroei.
Brug 2
Ek weet het nie wat om te se
Ek weet nie wat om te doen
Chorus x2