Storm - Liefde
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
Intro G
Vers1
GMoet dinge nou so wees
Alles waarvoor ek sou vrees
Regte besluite is wat ek moet mDaak
GJy weet goed dat ons moet prDaat.
Brug1
CEk weet nie wat om te sê
Kom luister na my sDong
is al wat ek wil hê
Chorus
GLiefde is bedoel vir mense wat verief is
DIs jy seker dat ons vir mekaar bCedoel is
GKyk net na al die visse in die see
DErens is daar een wat vir jou meer kan gCee
Jy sal iemand beter kry as Dek.
Vers 2
GOns het op ‘n tyd gevoelens gehaad
DUre en ure saam
CNie genoeg om ons liefde te laat gDroei.
Brug 2
Ek weet het nie wat om te se
Ek weet nie wat om te doen
Chorus x2