Autoscroll
1 Column 
Text size
Transpose 0
Tuning: E A D G B E
[Intro] C/D D C/D D C/D D C/D D [Verse 1]
Ek is n Amvreemde hier Ek het my Dland gelos Ek het jou Gpad gekruis. Ek het jou spoor gevolg Jy het geAmsĂȘ gaan terug Moe nie op Dmy vertrou Maar jy's 'n Gdeel van my. Hoe kan ek sonder jou
En ek weet die Amtoekoms is onseker En die Ddonker is digby En ek Gweet ons wag 'n lang reis D/EReg deur die woestynG/B C/D Reg deur die woeDstyn
[Chorus]
Maar jou Gland is my D/F#land Jou G7/Fvolk is my C/Evolk Jou Ctaal is my G/Btaal Jouw AmGod is my C/DGod D En jou Gdroom is my D/F#droom Jou G7/Fpad is my C/Epad Jou Ctoekoms my G/Btoekoms Jou A7sus4hart A7 in my C/Dhart, D My C/Dhart D C/D D
[Verse 2]
Ek weet jou Amvolk is bang Voor ons wat Danders is Maar ek sal Gbrugge bou Daar waar die Emafgrond is En ek sal Amterugverlang Wanneer die Dwind sal waai Wat uit die Gsuide kom Van my geD/Eboorte grond Em
Maar ek sal Amsterk wees En ek sal Doorleef Want ek wil Gnaas jou staan D/F#Al sal dit C/Emoeilyk wees C/D Al sal dit moeilyk wees D
[Chorus]
Want jou Gland is my D/F#land Jou G7/Fvolk is my C/Evolk Jou Ctaal is my G/Btaal Jouw AmGod is my C/DGod D En jou Gdroom, jou droom is my D/F#droom Jou G7/Fpad is my C/Epad Jou Ctoekoms my G/Btoekoms Jou A7sus4hart A7 in my C/Dhart, D
En my Gdeel, my deel is jou D/F#deel My G7/Fbrood is jou C/Ebrood Jou Clewe, my G/Blewe Jou Amdood is my Ddood
[Verse 3]
En wanneer die Amdonker kom En jou mense Dmy ontwyk Sal ek my Gliefde gee D/F# Totdat die C/Ehaat verdwyn C/D Totdat die haat verdwyn D
[Chorus]
Want jou Ghuis is my D/F#huis Jou G7/Fangs is my C/Eangs Jou Cstilte my G/Bstilte Jou Amland D is my land
[Outro]
C/E Is my laGnd D/G C/G Eb/G G