Spoegwolf - Lenie blou ii
chordsver. 1
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
Capo: 4
Tuning: E A D G B E
[Description]
Ek het 'n Capo op 4 want dit vergemaklik die drukke ietwat. As jy nie 'n Capo het nie
en jy wil graag saam met die studio weergawe speel kan jy die Transpose knoppie '+1' vier
keer kliek. Terugvoer en voorstelle word waardeer.
Song: Lenie Blou II
Artist: Spoegwolf
Capo: 4
Difficulty: Easy
Tabbed by: Willem
[Verse 1]
Am hey my lenie Fblou
ek wonder of jy hCierdie man onthoGu
Am ek sien jou in die blarFe
C ek sien jou in die voGu
van my Ambybel
maar hFoe?
jy was my Cbybel G
[Chorus]
Kan jy dit Fvoel?
ek is 15 meter Cweg G
ek weet jy’t dit beFdoel
ek is 15 meter C
En ‘n Gleeftyd weFg
[Verse 2]
F Sy sit haar Clamp af
Am sy verGdwyn
gaan jy so Fwag tot jou Coudag
Am ek ry verGby, net Fsoms, in die Claatnag
Am ek bakGlei
al my Fduiwels elke Cvrydag
Am vir hierdie Gmense
[Bridge]
F Die winterCvalke
Am maak weer Gnes in my Fhuis
in die Cbalke
Am elke Gkeer as ek iets Fsien in die lCug
Am Hoop ek dis Gjy uit ‘n Fleeftyd Cterug Am G
[Chorus]
Kan jy dit Fvoel?
ek is 15 meter Cweg Em
Ek weet jy het dit beFdoel
ek is 15 meterC
en 'n lGeeftyd Fweg
[Verse 3]
Hallo my Dmmantel
Hallo my Amrivier
als het nou Fjonk geword
Want jy’s nou Chier G
[Outro]
F C Am G
e|---------------|-----------0---|---------------|-----------------|
B|-----------1---|---------------|-----------1---|---------0-1-0---|
G|---------------|-0-0-0-0-------|-2-2-2-2-------|---------------0-|
D|-3-3-3-3-------|-2-2-2-2-------|-2-2-2-2-------|-0-0-0-0---------|
A|-3-3-3-3-------|-3-3-3-3-------|-0-0-0-0-------|-2-2-2-2---------|
E|-1-1-1-1-------|---------------|---------------|-3-3-3-3---------|
F C Am G
e|---------------|-----------0---|-0-------------|-----------------|
B|-----------1---|---------------|-1--3--1--3----|-----------------|
G|---------------|-0-0-0-0-------|-2-------------|-----------------|
D|-3-3-3-3-------|-2-2-2-2-------|-2-------------|-0-0-0-0---------|
A|-3-3-3-3-------|-3-3-3-3-------|-0-------------|-2-2-2-2---------|
E|-1-1-1-1-------|---------------|---------------|-3-3-3-3---------|