Autoscroll
1 Column 
Text size
Transpose 0
Lenie Blou deur Spoegwolf Woorde en Musiek deur Danie du Toit http://www.spoegwolf.com Intro: Am, F, C, G Vers 1:
Ek het gAmisteraand weer gewonder of ek vir joFu maar kan bel, ek het jou noCmmer in my kop en in my moGnd afgetel.
Daar was 'n Amspook in my bed, sy wou my kFaal uittrek, sy wou my dooCp en my red, en by my Gvriende brag
en sê: Am"HyF's by Cmy. HyG's by my."
Dit was vieruur die oggend toe ek jou bene sien, met daai goue lint wat om jou enkel bind. Jy sê 'Danie, jy sal my ook maar vir nooit weer kan sien, jy't te veel geroep en te veel gedink.' Maak dit by verby, verby met my.
CLenie, ek sweer dat as die CoggeGnd kFom, sal ek Gsteeds hier staan, soos jou clown vermom.
En jou Cpa kan skree, jou Cmoed Gkan bFreek, daar's aGltyd moed wat in my steek.
Chorus:
AmHey, Hey Hey FHey, my Lenie CBlou, hierdie bGos brand net vir jAmou. Hey Hey HFey, my Lenie CBlou, my Lenie GBlou.
Vers 2:
Met jou Amdonkerblou sukkel ek om aFsem te haal, en die klCip in die lug lyk vir mGy te kaal:
ek't jou gAmesê selfs die engele sal my nFooit kan keer nie, ek het eCenkeer verloor en nGooit nooit weer nie.
AmJy's vir mFy die lCig in Gmy. (x2)
(Key Change)
GLenie, ek sweer dat as die GoggeDnd kCom, sal ek Dsteeds hier staan, soos jou clown vermom.
En jou Gpa kan skree, jou Gmoed kDan brCeek, daar's aDltyd moed wat in my steek.
Chorus:
EmHei, Hei Hei CHei, my Lenie BDlou, hierdie bos brand net vir jEmou. (x 3)