Spoegwolf - Ek dink soos jy
chordsver. 1
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
Capo: 5
Tuning: E A D G B E
[Intro:]
C
[Verse 1]
CEk dink soos Fjy
en aan die Amaande
toe Emons
Fwakker kon Ambly –
dit was Emkoud en nat in die FKaap
So koud was jou Emvoete
Jy't dit op my Fborskas laat Gslaap Gsus G
[Verse 2]
CHoe rafel die Ftou
waaran my Amhart
soos ʼn Emklok hang
My Fkop swaai soos ʼn Amwaaiende hand
Vir Emjou
Om dit in Fjoune te Gvat Gsus G
[Chorus]
CNou sê Gjy dit gaan nog Amjare Emvat
FJare?
Hoe Coud gaan ons dan Gwees?
CNou sê Gjy dit gaan nog Amjare Emvat
FJare?
Hoe Coud gaan ons dan Gwees?
[Verse 3]
CAs ek nou Fry
sal die Ampad kraak en Emoopmaak
Die Fmarkies sal Amstaan
die Emson sal te Amswaar raak
en in ‘n Emkrater
op my Fborskas kom Gbly
[Verse 4]
CHoe laf van ‘n Fvrou
soos ‘n Amrompe-Emdans
ook jy Fdraai reg moet
AmOmloop om Emjou
Uit jou Fhande te Gvat
[Teerpad Rap]
FEk sit op my eie stukkie teerpad,
Gnat van die wolkbreek,
glad soos die Moederstand.
Amiewers in die donker brand 'n
kers op 'n vensterbank.
die Emwinternag bly donkerlank.
jou Fglimlagte bly kort en vlak
Gsoos jou vriende hier, sielsvrot en brak.
AmEk weet nie meer nie.
In twee geskeur deur die wind
en ek dink nie ons moet
Fweer probeer nie, dis al die derde keer
maar die Ghemel weet dis
nog dieselfde seer.
deur die Amloop van 'n geweer,
onderdeur
middeldeur
Emsneller nou
donderweer
ag fok, loop jy weer?
Fons leer nie meer nie.
GEen. Twee. Drie.
Is dit nie nou al die vierde keer nie?
[Chorus]
CNou sê Gjy dit gaan nog Amjare Emvat
FJare?
Hoe Coud gaan ons dan Gwees?
CNou sê Gjy dit gaan nog Amjare Emvat
FJare?
Hoe Coud gaan ons dan Gwees?