Spoegwolf - Delila
chordsver. 1
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
Tuning: E A D G B E
Delila - Spoegwolf
[Verse 1]
CSy sit haar ogies aGan
AFi, my lam, is jy mGoeg? Wil jy dan gCaan?
Die mense hier is dGood
ek het laFas 'n siel geGsien op die pad
en hy wasAm papnat
Em seker veertig
F in 'n knoophemp
Em daar was weerlig
F dit was Jesus
G ek is seker
[Verse 2]
CSy boet in donkerGblou
dis my Fjongdae-moed wat sy Gmis 'n mismoeCdig
sy sĂȘ ek's halfpad Gdood
en sy't lFaas my siel geGsien op die pad
en ek was Ampapnat
Em seker twintig
F in 'n knoophemp
Em daar was weerlig
F dit was Jesus
G sy was seker
[Chorus]
CDelilah,G vir vuur-jaar
Am het jy my Fby jou gehou C G
maar Amnou
[Solo]
F G Am
[Verse 3]
CSy lig my hande oGp
FAi, my lam, is dit jGy? Wat my so sCny
Die mense hier is dGood
ek het laFas 'n siel geGsien op die pad
Am dit brand my
Em dit brand jou
F dit het al jou hCare afG
Amgesny G
[Chorus]
CDelilah,G vir vuur-jaar
Am het jy my Fby jou gehou C G
maar Amnou
[Die Hooflig Rap]
Die herinFnering van haar begin
Toe die natuur nog in sy lente was
Die tekGstuur van haar woorde soos kleur vanaf 'n nat verfkAmwas
AmDit vul ons portret
AmSy dans en ek glimlag
AmSy's 'n sonstraal ek's middernag
Maar ek's hoopvol
F Sy oorrompel my maklik met sagte woorde wat sy mompel
Soos 'n sGtofpad met kronkels
GSien ek hoe stof daal
GEn ek wonder
AmIn die weerlig
AmWas dit Jesus
AmDit was jy
AmJa ek's seker
[Chorus]
FDelilah, vir vuur-jaar
het jy mFy by jou gehou