Robbie Wessels - Halley se komeet
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
All credit for the tab should go to Marnus du Plessis.
SONG: Halley Se Komeet
ARTIST: Robbie Wessels
ALBUM: Halley Se Komeet
TABBED BY: Marnus du Plessis
Robbie Wessels - Halley se Komeet
---------------------------------
EmAs ek Dnet meer Ckan droom Emvan die wind Din die takke
Emvan die ou Dwilgerboom op die Cplaas
EmEk sal Dalles Cverruil Emom weer Sondag Dna kerk
EmSaam met Rennie te Dhuil vir Coulaas
Koor:
EmEk wens ek sCien weer vir die eerste keer die Suiderkruis
Ek wGens my Doupa kan weer Halley se komeet uitwys
EmSoos 'n kCindjie na 'n kinder bybel prentjie kyk
GWil ek viDr oulaas weer die stofreen op die grondpad ruik
Kan Pinocchio asseblief nou uit daai walvis klim
As Heidie se oupa net sy snor wil trim
Ek wens ek kan Neels Holgerson laat beter voel
Ek wens die reen wil die grondpad op die plaas verspoel
Mamma kook vir ons bokmelk vanaand
Smelt vir ons kaas in die pan
Vertel vir my weer hoe kry Heidie so seer
En waar kom Tau Tau vandaan
As ek net weer kan glo
Soos 'n kind kan vertrou daar is engele daarbo wat ons bles
As ek net weer kan kyk hoe die vlei begin loop
En hoe jou mielies weer mooi lyk John West
Koor:
Is Rennie se apie dan dood
Of speel hy nogsteeds toneel
Is Nonna al terug as dit reen in die lug
Of het ek myself weer verbeel
Koor:
---------------------------
This file passed through:
Absolute Tabs
http://www.tabs.co.za
---------------------------