Robbie Wessels - Halley Se Komeet
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
For some Afrikaans People
South African Artist
---------------------------------
Robbie Wessels - Halley Se Komeet
---------------------------------
Standard Tuning
Intro: Am G F
AmAs ek Gnet meer kan Fdroom
Van die Amwind in die Gtakke
Van die Amou wilgerGboom op die Fplaas
AmEk sal Galles veFrruil om weer AmSondag na Gkerk
Saam met AmRemi te Ghuil vir Foulaas
Koor:
Ek wens ek Amsien weer vir die eerste keer die Fsuiderkruis
Ek wens my Coupa kan weer Halley se koGmeet uitwys
Soos 'n Amkindjie na 'n kinderbybel Fprentjie kyk
Wil ek vir Coulaas weer die stofreen op die Ggrondpad ruik
Kan PiAmnocchio asseblief nou uit daai Fwalvis klim
As CHeidi se oupa net sy Gsnor wil trim
Ek Amwens ek kan Neels Holgerson laat Fbeter voel
Ek wens die Creen wil weer die grondpad op die Gplaas verspoel
Mamma Ckook vir ons Fbokmelk vanCaand
Smelt vir ons Fkaas in die Cpan
VerFtel vir my Cweer hoe kry FHeidi so Cseer
En Fwaar kom CTautau vanGdaan
AmAs ek Gnet weer kan Fglo
Soos 'n Amkind kan verGtrou
Daar is Amengele daar Gbo wat ons Fbless
AmAs ek Gnet weer kan Fkyk
Hoe die Amvlei begin Gloop
En hoe jou Ammielies weer Gmooi lyk John FWest
Koor:
Is Remi se apie dan dood
Of speel hy nogsteed toneel
Pa is Nonna al terug
Is dit reen in die lug
Of het ek myself weer verbeel
Koor:
Woorde en musiek: Robbie Wessels
robbiewessels.com