Misc Your Songs - Matt papa - sy liefde is meer
chordsver. 1
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
Tuning: E A D G B E
[Vers 1]
ESy liefde onthou nie ons Asonde en Eskuld
Bdeur Sy genC#made en Ain sy geBduld
Eherskep Hy ons F#mdaagliks om E/G#Hom te kan Aeer
E/G#ons Asonde's onEtelbaar, Sy lieBfde is Emeer.
[Vers 2]
EGeduldig bly wag Hy vir eAlkeen waEt dwaal
B'n Vader waC#mt hunkeAr om onsB te kom haal
E/G#om al Aons tekortEe en vrees te bBesweer E
E/G#ons Asonde's onEtelbaar, Sy lieBfde is Emeer.
[Koor]
EPrys ons AGodE C#m
Hy Bhet ons verAlos E B
AChristus on ERedder, B/D#ons bring Hom C#meer
ons Asonde's onEtelbaar, BSy liefde is Emeer.
[Vers 3]
ESy rykdom van liefde is aAan ons beEwys
BSy bloed diC#me betalAing, Sy Blewe die prys
E/G#vir alA ons oortrEedings, dra Hy Bpyn en Eseer
E/G#ons Asonde's onEtelbaar, Sy lieBfde is Emeer.
[Vers 4]
ESal ons ooit Sy offer , tAerug kan Ebetaal
Bmet dade saC#ml ons nAooit dieB koste verhaal
E/G#alleenA deur Sy GEees en Sy werk,B leef oEns weer
E/G#ons Asonde's onEtelbaar, Sy lieBfde is Emeer.