Misc Your Songs - Francois lamprecht - koninkryk
chordsver. 1
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
Tuning: E A D G B E
[Verse 1]
GWoorde te min om ooit te kan se
Waarvoor EmGod hier op aarde Sy lewe kom gee
So lDaat Heer my lewe die wCereld dan leer
Dat U meeGr is as woorde U alles is Heer
Ek staaGn in ’n wereld vol kinders op straat
In ’n laEmnd vol van mense wat almal kan haat
Waar vDrees ons kan blind los vir aCnder se seer
Is dit JGesus se hoop wat my oë kan genees
Ek stGaan op vir liefde vir lewe vandag
Ek stEmaan op vir woorde en dade met krag
My handDe my voete my lCewe my Heer wil ek gGee
[Verse 2]
Ek sGtaan want ek leef in U koninkryk Heer
En ek’s dEmeel van U antwoord op ander se seer
So lDaat Heer my lewe die wCereld dan leer
Dat U Gmeer is as woorde U alles is heer
Ek sGtaan in ’n wereld vol mense met vrees
Vir mEmisdaad vir more om eensaam te wees
En mDense wat glo dat hul nCiks meer verdien
Ek sal sGtaan dat hul Jesus U liefde kan sien
Ek sGtaan vir die Koninkryk van God die Heer
Wat aEmltyd en ewig oor my sal regeer
Vir U heDilige Naam vir CU sal ek staan U’s my HGeer