Autoscroll
1 Column 
Text size
Transpose 0
Tuning: E A D G B E
[Intro] E C#m A F#m B E [Vers 1]
EIn die stof Avan ons lewe hier F#mWord ons geBnooi om fees te vier EJesus C#mself nooi ons in Om te Adeel inF#m die lewe Bwat ChrisEtus bring
[Vers 2]
EEk kan niks Ana die tafel bring F#mBuiten sondBe het ek veels te min EAl watC#m my ’n plek hier gee AIs F#mdat JeBsus vir mEy skink
[Koor]
EU gee nuweA lewe, U gee vir my F#mNuwe wyn wat Bons vrylik kry EHierdieC#m wyn lyk net soos bloed DiAe bloF#med van U SeBun wat mEy bevry
[Vers 3]
EU breek die Abrood, U deel die wyn F#mU laat UselBf vir sondaars ly EEn ekself C#mwat kan ek gee AVirF#m die lewe watB U met Enagaal bring?
[Koor]
EU gee nuweA lewe, U gee vir my F#mNuwe wyn wat Bons vrylik kry EHierdieC#m wyn lyk net soos bloed DiAe bloF#med van U SeBun wat mEy bevry