Autoscroll
1 Column 
Text size
Transpose 0
Capo: 2 Tuning: E A D G B E
[Chorus 1]
EmJy soen my, Jy sus my, oG/F#mhels my, gerus my GJy vang my, verlang my, oneindig ontbind my EmJy roep my, Jy hoor my, G/F#jy red en versteur my GGlo my, beroof me, versmoor en verdoof my AmJy snak na en leef my, Gsidder en skud me CVertrou me, beskou me as mens en weerhou me EmVan bose drome as G/F#hulle hier opdaag GDie eensame vrae van einde geluk
[Chorus 2]
EmMet jou krulle soos nag, hG/F#oe jy praat, hoe jy lag GHoe jou stem so naby soos 'n engel versag EmDeurstroom in my drome, oneiG/F#ndige leemtes GJy rem my, jy tem my, jy roer en beweeg my AmEk mis jou, ek mis jouG, ek gryp jou, ek vang jou CEk soek jou, bespeel jou, ek roer en beveel jou EmOm by my te bly, in dG/F#onkere nagte GOm nie meer te smag na jou
[Refrain 1]
AmLaat my loCs EmEk moet nouG/F# alleen AmEn hou my vas as dit nodig is, inC gedagte GEn ek soek jou in alles om myG/D heen
[Bridge 1]
AmMaar al dink ek soms dat Gdit so beter Cis AmKan ek dit nie help nie dat Gek jou somsC mis
[Chorus 3]
EmEk smoor jou, bevries jouG/F#, verlos, en verloor jou GWeg na 'n ander plek maar ek hoor jou EmOmhels jou, verwarm joG/F#u, ek sien jou en voel jou GEk aai jou, ek streel jou, ek druk en ek hou jou AmJy groei my, begryp my, veGrwar en mislei my CDit skrik my soms af hoeveel ek na jou lyk nou EmMy glimlag, my trane, my lieG/F#fde vir lewe GDit spyt my van alles, kom help en bevry my
[Refrain 2]
AmEn laat my lCos EmEk kan nou G/F#alleen AmMaar hou my vas as dit nodig is, Cin gedagte EmEn ek vind jou in alles om my G/F#heen
[Bridge 2]
A#m7Maar al dink ek soms dat dit so E#7beter isC A#m7Kan ek dit nie help nie datE#7 ek jou soms miCs
[Chorus 4]
EmEk soen jou, ek sus jou, ek G/F#verdoof en ek blus jou GJy bly nog hier by my, maar in my kop rus jy
Em,G/F#,Gadd (Fade out)