Autoscroll
1 Column 
Text size
Transpose 0
Tuning: E A D G B E
[Intro] Am F C G [Verse 1]
AmGisternaand, Fwas jy aleen Cin die huis van jou lGover AmEk dink terug, Faan jou sagte lyf Cwat wegkruip onder die lGaken
[Pre-Chorus]
CHoe vêr moet ek lDmoop Com jou hart weer terug te Gwen CMoet ek aanhou hoDmop Cdat ek jou weer by my kan G
[Bridge]
EmEn dan staan ek Fstoksiel aleen Emen jy is so vFêr weg van mGy
[Chorus]
CJy't jou naam neer gesDmkryf met jou vingers oor my Clyf hoe het ek jou verlGoor CNou staan ek voor jou lover se hDmuis met 'n song neer gesCkryf met woorde op papGier wat sê: ECk mis jou; ek Gmis jou; eCk mis jou; ohh ek Gmis jou
[Pre-Chorus]
CHoe vêr moet ek lDmoop Com jou hart weer terug te Gwen CMoet ek aanhou hoDmop Cdat ek jou weer by my kan G
[Verse 2]
AmMaar vanaand, Fis jy by my Cen jy sê jy wil my terug GAmdit val my by, Fhoe seer jy maak Cso ek loop eerder by die deur Guit G
[Pre-Chorus]
CHoe vêr moet ek lDmoop Com weg te kan kom vanG jou CVir jare het ek geDmhoop Com weer 'n lewe saam jou te Gbou
[Bridge]
EmEn nou loop ek vFêr weg van jou Emlos my uit ek kanF jou nie verGtrou
[Chorus]
CJy't jou naam neer gesDmkryf met jou vingers oor my Clyf en steeds het ek jou veGrloor Nou sCtaan ek voor jou lover se hDmuis ek het 'n nuwe song geCskryf met woorde in 'n brGief wat vra; vCergeet my; vGergeet my; vCergeet my; ohh vGergeet my Baby verCgeet my