Misc Unsigned Bands - Valiant swart - duisend myl blues
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
Valiant Swart - Duisend Myl Blues
---------------------------------
F F G F F G
As ek sFaans na my FbaGby verlang
EFn dis ver vFan my bGlou oseaan
AFs die duisenFd myl bGlues my vang
SiFng ek sonFgs van Gdie sterre en die maan
As ek wens ek was terug in my straat
By my baby in my kaya in die kaap
As die duisend myl blues met my praat
Dan le ek wakker in die plekke waar ek slaap
FSoms Gas eFk in 'n vreemde stad is
F ` G F
Gaan staan ek op die hoogste gebou
Dan lFaat ek dGat die liggFies my wegvat
meFt die langpad
En dGan vergeet Fek soF bietjie van jou
Maar dan gFaan ek Gaf en stap uit in die strate
en ek mFis jou F
(Koor tot fade)