Misc Unsigned Bands - The all alls - nie jou tiepe
chordsver. 1
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
Tuning: E A D G B E
GAl ooit gewonderC hoekom ek net heiDer staan
GAl ooit gewonderC hoe dit met my gaDan
GAs jy kon praat Cwat sou jy dan sê D
GSal dit wees datC jy my wil hê D
DMaar jy draai jou rug op my tot die Ceinde van die aand
DEn as jy gaan slaap oooh Cspyt kom te laat
GWant ek is nie jCou tipe nie D
GEn ek het nie baCie spiere nie D
GMaar ek gee eintCelik nie om wat jyD van my dink of wat jy doen nie
GWant vanaand as Cek gaan slaap is dDut nie ek wat jou soen nie
GPlaying hard to Cget thats what youD do best
GJy dink mos jy iCs beter as die resD
GDie kat se snor Ckyk op alamal neerD
GJy moet besef jyC maak net alamal sDeer
GWant hulle is niCe jou tipe nie D
GEn hulle het nieC jou maniere nie D
GMaar hulle gee eCintelik nie om watD jy van hul dink of wat jy doen nie
GWant vanaand as Cjy gaan slaap D
GIs dit nie hul wCat jou soen nie D
EmJy moet beseCf jy kan niGe so aangaan Dnie
EmAs jy jou viCngers klap Ggaan niemand Dspring nie
EmJy moet beseCf jy kan niGe so aangaan Dnie
EmWant in werkClikheid skyGn die son nieD uit jou poepol nie