Misc Unsigned Bands - The all alls - askies tog meneer
chordsver. 1
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
Tuning: E A D G B E
DAskies tog meneer, is jou been dalk af oAf seer
DWant hierdie parkeering is nie vir jou gAeresirveer
DHet jy dalk n rolstoel in jou kattebak A
BmOf is jy dood eenvoudig net lekker Adeur die k@k
DAskies tog meneer, ry jy n blerrie trok A
DIs dit dan nodig om oor twee parkerings Ate stop
DWeens my frustrasie skraap ek jou kar saAt
BmVir net een rede.... Jy parAkeer soos jou gat
GAskies tog meneer, wat Dhet jy geding
GAskies tog meneeer, jysD die rede dat mense drink
Bm A....
Askies tog meneer..... Jy gee my n kopseer
DAskies tog meneer, jy moet die hoor A
DLuister net mooi weer na die lidjie se kAoor
Bm A...
Dan sal jy mooi weet....
DDit is ons kreet