Misc Unsigned Bands - Tanema - onbeskryflik groot
chordsver. 1
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
Tuning: E A D G B E
[Intro]
C G Am F C G F
[Chorus]
U liefde is Conbeskryflik Ggroot
U het U Amseun afgestaan aan die Fdood
Om Cvir my sondes te Gsterf
en my vir U Amkoninkryk te Fwerf
U sal vir Caltyd by my Gbly
U lewe Amhier binne Fin my
CHart en verewig Gsal ek strewe
Om Amvoluit Fnet vir U te Clewe
[Verse]
C My hele lewe lank het Emek gedink
Am Ek is 'n kind van FU G
C maar ek was verEmblind
Ek moes nog waarlik vir U Amvind
Ek het geen verhouding met FU gehad nie G
C toe kom daar 'n Emdag waar U
saggies fluister in my Amhart
U spreek diep tot Fin my sielG
C en ek beEmsef ek het nodig vir die Amres
van my lewe Fom U naam te verGheerlik
[Chorus]
U liefde is Conbeskryflik Ggroot
U het U Amseun afgestaan aan die Fdood
Om Cvir my sondes te Gsterf
en my vir U Amkoninkryk te Fwerf
U sal vir Caltyd by my Gbly
U lewe Amhier binne Fin my
Chart en verewig Gsal ek strewe
om Amvoluit Fnet vir U te Clewe
[Bridge]
Am Ek kan nie glo dat U soEmveel omgee vir my nie
Am Ek is maar net 'n onFdankbare Gsondaar
Am dit gaan werklik my verstand te Embowe
Hoe U vir Amjesus kon laat sterf
Fsodat ek kan Glewe
[Chorus] (x2)
U liefde is Conbeskryflik Ggroot
U het U Amseun afgestaan aan die Fdood
om Cvir my sondes te Gsterf
en my vir U Amkoninkryk te Fwerf
U sal vir Caltyd by my Gbly
U lewe Amhier binne Fin my
CHart en verewig Gsal ek strewe
Om Amvoluit Fnet vir U te Clewe