Misc Unsigned Bands - Steve hofmeyr - pampoen
chordsver. 1
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
Steve Hofmeyr - Pampoen
-----------------------
SEing, sing jou woorde teen my vAas
BEring, jou hele lewe in 'n tAas
VAat 'n trein na BDloemfontAein
En die 5A06 na PDetrus SAteyn
En Aas jy wil, E vat daar 'n B7bicycle
Volg, volg die grondpad teen die bult
Hol, oor die velde as jy wil
Hier wag ek die jare om
Vir 'n stofwolk op die horison
Of iets soortgelyk, wat soos jy lyk
KOOR
Ek't nog 'n vErot pampoen en 'n sAtukkende sEkoen
En 'n tErekker wat se tires B7lek
Vir aElles wat ek aan jAou gedoen het
Kom Ejy by B7my intrEek
Ek't nog 'n vErot pampoen en 'n sAtukkende sEkoen
En 'n pElaas wat ek afbetB7aal
Vir aElles wat ek aan jAou gedoen het
Kom Ejy om B7my te hEaal
Stuur, stuur my liefde vir jou ma
Maar, as jy kom los haar net daar
My baby hier's net plek vir die drie van ons
Want dis ek en jy en 'n af-oorhond
Sy naam is Roof, maar hy's al jare doof
Bring, bring daai goedjies wat jou pla
En ek, maak 'n ring van ogies draad
Ek spaar nog vir die diamant
En 'n donkiekar vir die predikant
Ek sal moet blomme leen, tot dit eendag reen....
KOOR