Misc Unsigned Bands - Melktert kommissie - my engel
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
Intro: Bm G D A x2
Jy stBmuur vir my mooi bGoodskappe sDaam met die wAind
En ek sBmien jou glimlag dGaagliks in elke vDerlore strAaatkind
Dan pBmos jy 'n rGeenwolk om sDaam met my te tAreur
In koBmeverte van veGrlange en seDels gedAruk in ink van sBmeerG D A
Bm G D A
Chorus:
Want jy's my eBmngel G
Kom kuDier by my vaAnaand
My engBmel,G wat tussen 'n duDisend liggies bAaljaar
Agter brBmanders waar die Gson min skyn en die mDense altyd do jaAag
My enBmgel kom rGaak rustig hier laDngs my lAyf vanaand
Bm G D A x2
In jou ou voetspore in jou ou land
Volg ek die kronkelbap van ons vriendskapsjare
En alles wat jy my geleer het, al die woorde wat ons deel
Moes ek vasklou aan 'n bondel liefde
Om die pyn mee weg te streel
CHORUS
Oor 'n bottomless koppie koffie
Moes ek my bottomless liefde aan jou verklaar
Met die woorde van 'n spyskaart
Moes ek vir jou vaarwel.... vaarwel
Chorus