Misc Praise Songs - U goedheid heer
chordsver. 1
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
Tuning: E A D G B E
[Vers 1]
GU goedheid Heer kan Cons nie Gpeil nie
wie word daardCeur Amnie diGep gDetrGef
Emniks anders Gbring vir Cons die hGeil nie
Gons wil ons hCart Amtot GU vDerhGef
[Koor 1]
GAan U alBmleen ons Amdank Den eGre
GU wat ons Bmin U Amliefde Dlei
GU sal ons nooit verCgeet nie GHere
U wil ons Cin AmU waGarhDeid lGei
[Vers 2]
GU is die Heer wat Cons gemaGak het
voor U kom Cons AmU skGepseDls Gstaan
EmU is die HGeer wat stCeeds gewaGak het
Gdeur wie ons gCans Amen aGl bDestGaan
[Koor 2}
GU bring in Bmons geAmmoed Ddie Gvrede
GU sterk ons Bmgees met Amnuwe krDag
GU gee U lig ook oCor ons reGde
Dis U van Cwie Amons hGeil vDerwagG
[Vers 3]
GSou ek o Heer U Cnie vereGer nie
sou ek U CgoedAmheid nGie vDersGtaan
Emsou U my rGaad gee Cek nie leGer nie
Gdie weg wat CU Ammy wGys DnieG gaan
[Koor 3]
GNee Heer U Bmrig myAm wil Den sGtrewe
GU woord bly Bmmy geAmdurig bDy
Gvul met U liefde Cook my leGwe
om my inC alAmles GU tDe wy G