Misc Praise Songs - Ng kerk - hier is u kerk laat ons dien met ons lewe
chordsver. 1
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
Tuning: E A D G B E
F 387
[Verse 1]
EHier is U kerk, U stel ons aan
C#mOns is gekies, U gee ons guns
F#m A Bsus4 B
Last U Gees oor ons elkeen kom
EMaak, Heer, U wil deur ons bekend
C#mNet soos dit is, dat mense dit ken
F#m A Bsus4 B
Last U Gees oor ons elkeen kom
[Chorus]
A E
Laat ons dien met ons lewe
A Bsus4 B
Waar ons is U liefde bring
A E
Elke mens sien as U tempel
A B C#m
Deur genade, U goedheid bewys
F#m B E
Waar U kerk van U liefde getuig
Ending
EHier is U kerk
(Ons is gekies)
EHier is U kerk