Misc Praise Songs - Al sou die vyeboom nie bot nie
chordsver. 1
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
Tuning: E A D G B E
[Vers 1]
Al Csou die vyeboom nie bot nie
En daar geen Fdruiwe aan die wingerde wees nie
Al G7sou die olyfoes misluk
En die Clande geen oes Glewer nie.
Al Csou daar geen kleinvee in die
kampe meer wees nie
En die Fbeeskrale sonder beeste wees,
G7Nogtans sal ek in die Here jubel,
Sal ek Cjuig in God, my Redder.
[Koor]
Die CHere my God gee Amvir my krag.
Hy Fmaak my voete soos Dmdie van ‘n ribbok,
Op G7hoë plekke laat Hy my veilig Cloop. G
Die CHere my God gee Amvir my krag.
Hy Fmaak my voete soos dDmie van ‘n ribbok,
Op G7hoë plekke laat Hy my veilig Cloop.
[Brug]
En al Fsou dit Gdonker word hier rCondom my
en dit Fvoel of U Ghand verwCyder is van Ammy
sal Fek op GU vertCrou