Autoscroll
1 Column 
Text size
Transpose 0
Tuning: E A D G B E
[Verse]
CDie Heiland is G7geborCe, soos eeue reeds voorGspeG7l. CDaar in die stad van AmDawiFd word CHy ImG7manueCl. CMet blye Amhemel-DmkorGe wil Cons ook juig en CsinGg G7Ons CHeiland is C7gebDmore dis CHy wat G7Redding Cbring.
[Verse]
CDie Lig kom G7na diCe wêreld in Jesus Christus, GHeeG7r. CUit liefde vir die AmmensFdom daal CHy as G7diensCkneg neer. CSo lief het AmGod die DmwêrGeld, Hy Cgee vir ons sy CSeuGn G7Cword Hy ons C7VerloDmsser, ons CMiddeG7laar en CSteun.
[Verse]
CWie glo in G7Jesus CChristus, word nou sy eienGdoG7m. CHy gee die reg tot AmkindFskap aan Cdié wat gG7lo in CHom. CJuis daarom Amjuig ons DmharGte Copnuut dié KersfeesCtyGd G7Ons CHeiland is geDmbore verCtel dit G7wêreldCwyd.